album cover
Elektrisiteit
album cover
Elektrisiteit è stato pubblicato il 17 maggio 2019 da WM South Africa come parte dell'album Elektrisiteit
17 maggio 2019
EtichettaWM South Africa
BPM84
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Tussen kerse
Tussen verse bottels wyn onder komberse
En sonder 'n druppel selfoonsyn ons steel die oomblik
Luister Jonker en Le Toit hier in die donker
En jy was nog nooit vir my so mooi
Kom ons vat 'n kans op ons vanaand
Die aarde draai terwyl die tyd stil staan
Ons sit die ligte af
Ek en jy is oukei in die donker
Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf
Sit die ligte af
Jou silhoeët is al wat ek nodig het
Ek en jy, ons is oukei sonder elektrisiteit
Tussen die vere
Intussen gebeur 'n duisend redes om te wil glo
In al die geheime in jou oë ons kort geen ligte
Net gedigte, bloedrooiwyn en dalk moet
Ons net weer onthou dat ons vir altyd saam wou bly
Kom ons vat 'n kans op ons vanaand
Die aarde draai terwyl die tyd stil staan
Ons sit die ligte af
Ek en jy is oukei in die donker
Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf
Sit die ligte af
Jou silhoeët is al wat ek nodig het
Ek en jy, ons is oukei sonder elektrisiteit
Ons sit die ligte af
Ek en jy is oukei in die donker
Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf
Sit die ligte af
Jou silhoeët is al wat ek nodig het
Ek en jy, ons is oukei sonder elektrisiteit
Ek en jy is oukei in die donker
Ek verdwaal hier in die lyne van jou lyf
Sit die ligte af
Jou silhoeët is al wat ek nodig het
Ek en jy, ons is oukei sonder elektrisiteit
Written by: Dewald Wasserfall
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...