Testi

Sy roep my in die rigting van haar hart Waar die wintervure brand En die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane oor die see Stuur haar woorde met die wind Na die strande van lank-vergete smart Vier seisoene kind met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind met die liefde in jou palm – Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Sy maak vir my 'n painting van die herfs As die akkerbome rus En die wolke soos vlamme oor ons waai Sy gee vir my 'n soet Septembergeur As die Boland lê en bloei Met die somer wat klop hier aan my deur Vier seisoene kind met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind met die liefde in jou palm – Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Vier seisoene kind met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind met die liefde in jou palm – Kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind, vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Writer(s): Groen Gian Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out