album cover
Daai Ding
34.735
Afrikaans
Daai Ding è stato pubblicato il 30 novembre 2018 da WM South Africa come parte dell'album Daai Ding
album cover
Data di uscita30 novembre 2018
EtichettaWM South Africa
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM120

Testi

[Verse 1]
Ek's verkeerd vir jou, maar reg vir nou
Alles wat jy nou dink, dink ek oor jou
Jy hoef niks te sê nie, luister gou
Breek vanaand die reëls, laat jou hart vou
[Verse 2]
En ons leef net een keer, jy weet dit
Moet niks terug hou nie, nee, gee dit
[Chorus]
Ek hou van daai ding, hou van daai ding wat jy doen
Dit voel so verkeerd, maar ek soek dit weer en weer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ek hou van daai ding, hou van daai ding wat jy doen
Ek kan dit nie keer, ek soek dit meer en meer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
[Verse 3]
Dink net aan vanaand, moet dit nie veg
Hier is net vir nou en later is dit weg
Ek wil eerder weet as wonder hoe
Hoe jy draai en hoe daai lippe proe
[Chorus]
Ek hou van daai ding, hou van daai ding wat jy doen
Dit voel so verkeerd, maar ek soek dit weer en weer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ek hou van daai ding, hou van daai ding wat jy doen
Ek kan dit nie keer, ek soek dit meer en meer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
[Verse 4]
En ons leef net een keer, jy weet dit
Moet niks terug hou nie, nee, gee dit
En as jy wil hê dit moet, gebeur dit nou
[Chorus]
Ek hou van daai ding, hou van daai ding wat jy doen
Dit voel so verkeerd, maar ek soek dit weer en weer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
Ek hou van daai ding, hou van daai ding wat jy doen
Ek kan dit nie keer, ek soek dit meer en meer
Moenie nou ophou
Gee my meer van daai ding van jou
[Outro]
Ek's verkeerd vir jou, maar reg vir nou
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...