album cover
Die Brug
album cover
Die Brug è stato pubblicato il 29 aprile 2017 da WM South Africa come parte dell'album Die Brug
Released29 aprile 2017
EtichettaWM South Africa
BPM94
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Ek was sonder water maar jy was die brug

Soms moet jy net jou hand uit steek
En voor die wind deur jou vingers breek
Soms moet jy wag al maak dit seer
Dit het ek by jou geleer
Nou staan ek hier buite, nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug
Party plekke voel nader aan die son
As ek langs jou staan voel ek dit weer
Die vuur wat jy in my aansteek
Die lig wat deur die donker breek
Nou staan ek hier buite nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug
Nou staan ek hier buite, nou staan ek in jou lig
Ek sien net ons toekoms en ek kyk nie meer terug
Oh ek was sonder water maar jy was die brug
Ek was sonder water maar jy was die brug
Written by: Elvis Blue
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...