album cover
Redgebed
11.118
Afrikaans
Redgebed è stato pubblicato il 27 ottobre 2017 da WM South Africa come parte dell'album Skree
album cover
AlbumSkree
Data di uscita27 ottobre 2017
EtichettaWM South Africa
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Ag Here, sien ons seine
Ons is so verlore hier
Ons spore dwaal deur tuine
Ons voete hou, maar ons harte brand soos vuur
[Verse 2]
Ek staan by U soldate
Maar ons loop in sirkels hier
U ken ons koördinate
Kom haal my dan as U dink my tyd is hier
[Verse 3]
Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres
Ek het Jona twee: vers vier tot ses
Ek het 'n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
[Verse 4]
Ek het 'n instapkaart na U koningshuis
Gevind aan die voet van die Seun se kruis
Ek het 'n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
Want dis al wat ek nog het
[Verse 5]
Ek is oorgewig aan sonde
En te lig gevind vanaand
Ek bied U al my wonde
Dat genade al is wat ek nog verstaan
[Verse 6]
Ek staan by U soldate
Maar ons loop in sirkels hier
U ken ons koördinate
Kom haal my dan as U dink my tyd is hier
[Verse 7]
Ek het 'n klein gebed na 'n groot adres
Ek het Jona twee: vers vier tot ses
Ek het 'n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
[Verse 8]
Ek het 'n instapkaart na U koningshuis
Gevind aan die voet van die Seun se kruis
Ek het 'n redgebed
Is dit al wat ek moet hê?
Want dis al wat ek nog het
[Verse 9]
Dis al wat ek nog het
Ek het 'n redgebed vanaand
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...