Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Elvis Blue
Vocals
Brendan Ross
Brendan Ross
Saxophone
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
Piano
Bezz Roberts
Bezz Roberts
Trombone
Adam Howard
Adam Howard
Trumpet
COMPOSITION & LYRICS
Jan Hoogendyk
Jan Hoogendyk
Composer
Brendan Ross
Brendan Ross
Co-Arranger
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Co-Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Testi

Ek wou al alles afbreek wou nuwe dinge bou
My hande het jou laat gaan en jou probeer vas hou
Ek wou met almal baklei
Ek het al gesoek na rus
Ek wil wees soos ‘n lig
Soos lig waar donker is
Maak my soos die horison, 'n toevlug in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan, as storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid as jy voel soos 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Ek was soos 'n droogte, jy was soos die reën
Jy leer my van die waarheid in 'n wêreld vol leuens
Die dors hier binne in my, het so lank gesoek na jou
Toe drink ek van jou water, nou maak my lewe sin
Maak my soos die horison, 'n toevlug in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan, as storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid as jy voel soos 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Maak my soos die horison, 'n toevlug in die reën
Die een langs wie jy graag wil staan, as storms om jou dreun
Ek wil wees soos vryheid as jy voel soos 'n slaaf
Die een wat jou weer rigting gee as jy verlore raak
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Dis wie ek wil wees
Written by: Jan Hoogendyk
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...