album cover
Treine
4932
Afrikaans
Treine è stato pubblicato il 13 settembre 2017 da WM South Africa come parte dell'album Mosaïek
album cover
Data di uscita13 settembre 2017
EtichettaWM South Africa
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM92

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Monique Steyn
Monique Steyn
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer, Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske
Coleske
Producer

Testi

[Verse 1]
Platform een staan alleen en ek wag vir die kraak van 'n spoor
Ek wil hoor hoe die trein nader kom
Ek sien rook oor die berge
In die verte se mis mmh
[Verse 2]
Tasse in hand op die rand van 'n roete waarheen weet ek nie
Kannie sien op die kaartjie is dit dof gedruk kannie lees nie
Maar ek vrees nie
Ek sal nie bang wees nie
[Chorus]
Al die treine wat ek in die stasie sien
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen
Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
Tot ek jou vind
[Verse 3]
Platform een in die reën ek is seer en ek's moeg vir die wegraak
Geen kompas en geen kaart om my hart te lei tot by jou nie
Maar ek hou nie op soek nie
Na jou oh
[Chorus]
Al die treine wat ek in die stasie sien
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen
Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
Tot ek jou vind
[Chorus]
Al die treine wat ek in die stasie sien
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen
Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
Tot ek jou vind
[Chorus]
Al die treine wat ek in die stasie sien
Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen
Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen
Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk
Tot ek jou vind
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...