album cover
Stories
In Tour
album cover
Stories è stato pubblicato il 23 settembre 2022 da VCK Music come parte dell'album Kanniedood
23 settembre 2022
EtichettaVCK Music
BPM109
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

Hoop jy voel al beter
Ons het gewaai en nie gegroet nie
Sterre in ons rooi oë verloor
Hoop dit voel soos gister
Son met die see uitgespoel
Kan jy onthou hoe om te voel?
Maklik om die duiwel te blameer
Het baie maklik van ons jeug vergeet
Ek wens ek kon die bybel blameer
Êrens in 'n boekrak ons stories uitgevee
Hoop dinge raak beter
Ons wêreld wentel wragtig wreed
Planete vir ons in lyn gebring
Die krag is af en die brein uitgespoel
Meester word die slaaf
Ja, jy's reg en ek is verkeerd
Maklik om die duiwel te blameer
Het baie maklik van ons jeug vergeet
Ek wens ek kon die bybel blameer
Êrens in 'n boekrak ons stories uitgevee
In die oop stukke grond
Hardloop die tarentale tussen molshope rond
Gorillas hang by die ruit
Met daai groot hande gooi hul die blikke in die straat uit
Ek het die comic gesteel onder die skadu van die kerktoring
Die lewe in verwondering
Terwyl ek aan die gekraakte muur vasklou
Wens ek tyd kan nou net ophou
Maklik om die duiwel te blameer
Het baie maklik van ons jeug vergeet
Ek wens ek kon die bybel blameer
Êrens in 'n boekrak ons stories uitgevee
Maklik om die duiwel te blameer
Het baie maklik van ons jeug vergeet
Ek wens ek kon die bybel blameer
Êrens in 'n boekrak ons stories uitgevee
Written by: Francois Badenhorst, Richard Kyle Onraet, Rudolph Willemse
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...