Video musicale
Video musicale
Crediti
PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Vocals
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Concertina
Bez Roberts
Brass
Brendan Ross
Brass
Donny Bouwer
Brass
Vinnie Henrico
Drums
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jak de Priester
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Producer
Testi
[Intro]
Yeah yeah yeah Blou
Yeah yeah yeah Bul
Yeah yeah Blou Bul
[Verse 1]
Ons hou van 'n man
Wat sy man kan staan
Wat met hart en siel
Op die veld sal gaan
[Verse 2]
Ons hou van 'n man
Wat na Deep Heat ruik
Met 'n hart van staal
Wat die vyand sal duik
[Verse 3]
Ons hou van 'n man wat bang is vir niks
Wat vreesloos tackle want hy weet hy is fiks
Ons hou van 'n man wat tot die einde sal veg
Wat alles sal gee want verloor is te sleg
[Chorus]
'n Man
'n Blou Bul man
'n Man
'n Vodacom man
Yeah yeah yeah
[Verse 4]
Ons hou van 'n man
Wat glo hy kan wen
Wat glo in homself
Vir die span wil wen
[Verse 5]
Ons hou van 'n man
Wat die beker kan lig
'n Man wat weet
Om te wen is sy plug
[Verse 6]
Ons hou van 'n man wat oor die doel lyn val
Wat punte kan maak en skare gaan mal
Ons hou van 'n man in 'n Blou Bul trui
Ons is daar vir julle ons is hier om te bly
[Chorus]
'n Man
'n Blou Bul man
'n Man
'n Vodacom man
[Outro]
Yeah yeah yeah Blou
Yeah yeah yeah Bul
Yeah yeah Blou Bul
Written by: Jak de Priester