album cover
Bella
album cover
Bella è stato pubblicato il 16 settembre 2022 da Warner Music Africa come parte dell'album Aansteeklik - EP
Released16 settembre 2022
EtichettaWarner Music Africa
BPM137
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Ek sien haar tussen bloeisels
Van die Jakaranda pers
In sekelbos vlamme
In elke liewe vers
[Verse 2]
Ek voel haar in die golwe
En die winde van die Kaap
Ek hoor haar in die stiltes
As sy snags met my praat
[Chorus]
Bella, Bella
Hou vas vir my
Bella, Bella
Hou vas vir my
Hou net vas vir my
[Verse 3]
Sy huil sonder trane
Sy weier om te val
Maar almal maak foute
Elkeen moet betaal
[Verse 4]
En sy flikker in die donker
Sy flikker in my
Sy glimlag deur die storm
Sy dans deur die reën
[Chorus]
Bella, Bella
Hou vas vir my
Bella, Bella
Hou vas vir my
[Chorus]
Bella, Bella
Hou vas vir my
Bella, Bella
Hou vas vir my
Hou net vas vir my
Written by: Kirsten Richard, Kyle Joshua
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...