album cover
Plaaslewe
album cover
Plaaslewe è stato pubblicato il 14 ottobre 2022 da Warner Music Africa come parte dell'album Plaaslewe - Single
14 ottobre 2022
EtichettaWarner Music Africa
BPM96
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Gee my sonskyn
Gee my rooiwyn
Gee my op'ie dak sonsak, cooler gepak langs 'n windpomp wat kraak
[Verse 2]
Gee my vriende
Ek weet hulle is min
Maar die familie wat jy kan kies
Is waar jou storie begin
[Verse 3]
Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik
Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik
[Verse 4]
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Vinnig visvang met 'n dubbel ini hand langs 'n vuurtjie wat brand
[Verse 5]
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK praat jou hart uit tot laat
[Verse 6]
Oh oh oh
Oh oh oh
[Verse 7]
Gee my stiltes
Gee my reën
Gee my 'n sinkdak, grondpad deur die hart met 'n draadloos wat praat
[Verse 8]
Gee my Sondag
Laat middag braai
Kerk is uit, ons bak boerbeskuit tot ons tiekie draai
[Verse 9]
Eendag sal ons terug kyk na hierdie oomblik
Vir nou is ons net jonk onverantwoordlik
[Verse 10]
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Vinnig visvang met 'n dubbel ini hand langs 'n vuurtjie wat brand
[Verse 11]
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK praat jou hart uit tot laat
[Verse 12]
Oh oh oh
Oh oh oh
[Verse 13]
Pak alles wat jy het in 'n klein rugsak
Herinneringe in 'n fotoraam
Hier op die plaas maak slegs klein dinge saak
[Verse 14]
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Vinnig visvang met 'n dubbel ini hand, langs 'n vuurtjie wat brand
[Verse 15]
Want, dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK praat jou hart uit tot laat
[Verse 16]
Oh oh oh
Oh oh oh
[Verse 17]
Want dis die plaaslewe
Waarvoor ons lewe
Bring die kitaar en die FAK praat jou hart uit tot laat
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...