Crediti
PERFORMING ARTISTS
David Divaad
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Valiant Swart
Composer
Testi
Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar is n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy nog hoe helder die kamer kon lag
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar is n liedjie in die gange waar die son kan sing
Dis stil in die hoeke in die koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reen aan my doen
Sonvanger
Ek vra jou mooi
Laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan hoe n somer sommer so in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Kyk of jy vir my die son kan vang.
Written by: Valiant Swart

