album cover
Net Te Jonk
album cover
Net Te Jonk è stato pubblicato il 11 novembre 2022 da Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals come parte dell'album Brand Die Skepe
11 novembre 2022
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

In ‘n oomblik het alles stil geraak
My hele wêreld het skielik stil gaan staan
Dit vat net een oproep om jou heeltemal te breek
Toe die Dokter sê: “eks jammer, ek het alles probeer.”
Jy het my geleer om op te staan al kry ek seer
Maar jy was net te jonk toe jy jou laaste asem gee
Vanaand steek ek ‘n kers aan langs ‘n foto van my en jou
Ek luister na jou voicenotes want dit help my weer onthou
Hoe jou stem my kon laat beter voel en jy my moed in praat
Ek is wat ek is want jy het my deur gedra
My liefste mamma ek klink ‘n glasie op jou
Te gou het jy gegroet, Ek wou nog baie vir jou sê
Ek probeer maar ek sukkel om jou neer te lê
Jou kamer lyk nog dieselfde, alles net soos dit was
Van die foto op jou tafel tot die klere in jou kas
Vanaand steek ek ‘n kers aan langs ‘n foto van my en jou
Ek luister na jou voicenotes want dit help my weer onthou
Hoe jou stem my kon laat beter voel en jy my moed in praat
Ek is wat ek is want jy het my deur gedra
My liefste mamma ek klink ‘n glasie op jou
Te gou het jy gegroet, Ek wou nog baie vir jou sê
Vanaand steek ek ‘n kers aan langs ‘n foto van my en jou
Ek luister na jou voicenotes want dit help my weer onthou
Hoe jou stem my kon laat beter voel en jy my moed in praat
Ek is wat ek is want jy het my deur gedra.
My liefste mamma ek klink ‘n glasie op jou.
Written by: Muller Brandt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...