album cover
SySoen
album cover
SySoen è stato pubblicato il 24 marzo 2023 da Select Musiek come parte dell'album SySoen - Single
24 marzo 2023
EtichettaSelect Musiek
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Ek het hom daai
Vakansie ontmoet
Kortbroek en kaalvoet
Plakkies in sy hand
Oo ja sy glimlag
Skitter so pragtig
Karoonag-skildery
[Verse 2]
Sy bruin oë
Waai teen my vas
Hou my styf vas
Die stormwinde skree
Hy’s jou skuiling
Die mooiste tyding
As jy dit voel in sy vry weet jy dis hy
[Verse 3]
Oooo ek het geval vir jou
Net soos die son val vir die maan, yeah
[Verse 4]
Lippe land op my soos Lente
Eerste reënval in September
Deur die jaar bly hy immergroen
Somerblom my Winterson
Net hy kan dit doen
Daar is 4 seisoene in sy soen
Daar is 4 seisoene in sy soen
[Verse 5]
Ek het hom daai, mmh
Vakansie ontmoet
Die somerson was so soet
Jong liefde aan die brand
Ja hy’s die een vir my
Vat my hand
Ons los tydlose spore in die sand
[Verse 6]
Oooo ek het geval vir jou
Net soos die son val vir die maan, yeah
[Verse 7]
Lippe land op my soos Lente
Eerste reënval in September
Deur die jaar bly hy immergroen
Somerblom my Winterson
Net hy kan dit doen
Daar is 4 seisoene in sy soen
[Verse 8]
Somerblom my Winterson
Net hy kan dit doen
Daar is 4 seisoene in sy soen
[Verse 9]
Ek onthou daai
Vakansie so goed
Herinneringe so soet
Jong liefde aan die brand
Ja hy's die een vir my
Hy vat my hand
Ons los tydlose spore in die sand
[Verse 10]
Oooo ek het geval vir jou
Net soos die son val vir die maan, yeah
[Verse 11]
Lippe land op my soos Lente
Eerste reënval in September
Deur die jaar bly hy immergroen
Somerblom my Winterson
Net hy kan dit doen
Daar is 4 seisoene in sy soen
[Verse 12]
Somerblom my Winterson
Net hy kan dit doen
Daar is
4 seisoene in sy soen
[Verse 13]
Somerblom my Winterson
Net hy kan dit doen
Daar is 4 seisoene in sy soen
Daar is 4 seisoene in sy soen
Written by: Hugo Ludik, Nicholas Jordaan, Wilma Van Heerden
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...