album cover
#23
10.926
Afrikaans
#23 è stato pubblicato il 14 aprile 2023 da Warner Music Africa come parte dell'album #23 - Single
album cover
Data di uscita14 aprile 2023
EtichettaWarner Music Africa
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM148

Testi

[Verse 1]
Ek haat dit dat jy my so goed ken
En nog meer as jy my laat wen
Klein stupid goeters wat jy doen
Van agter af, nog 'n vet soen
[Verse 2]
Want dis ek en dis jy wat glimlag op my gesig donker oomblik
Dis jy, net jy wat my in die oggend uit die bed uit kry
[Verse 3]
Dis jou gesig wat ek soek
In die geraas in wat my roep
Kom staan hier langs my
Bly net hier by my
[Verse 4]
Dis wat jy aan my doen
Rooi wange, en alles groen
Dis jy, dis jy, dis jy
En dis die 23 redes vir my
[Verse 5]
Jy kan jouself soms hard hou
Maar alleen by my is jy 'n sagte ou
Musiek proe anders as jy hier is
Vergeet van alles, minder selfbewus
[Verse 6]
Want dis ek en dis jy wat glimlag op my gesig donker oomblik
Dis jy, net jy wat my in die oggend uit die bed uit kry
[Verse 7]
Dis jou gesig was ek soek
In die geraas in wat my roep
Kom staan hier langs my
Bly net hier by my
[Verse 8]
Dis wat jy aan my doen
Rooi wange, en alles groen
Dis jy, dis jy, dis jy
En dis die 23 redes vir my
[Verse 9]
Wanneer my asem joune is
Jou dimpels saggies teen my wang rus
Jy my wys hoe ek reg lief kan hê
Ek wil die heeltyd vir jou sê
[Verse 10]
Dis jou gesig wat ek soek
In die geraas in wat my roep
Kom staan hier langs my
Bly net hier by my
[Verse 11]
Dis wat jy aan my doen
Rooi wange, en alles groen
Dis jy, dis jy, dis jy
En dis die 23 redes vir my
Written by: Gideon Daniel Volschenk, Johan Basson, Lisie Basson
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...