Testi

Dis wêreldbeker tyd En die Bokke is op pad Om weer gat te skop Ek haal my beste tjoppies uit Steek aan die vuur En skink 'n stywe dop Kry al die snacks lekker in plek En braai 'n stoute stukkie boerewors Staan bietjie nader Kom vergader En sing saam met my uit volle bors Ja die Bokke gaan die beker vat Ja die Bokke gaan skop weer gat Ja die Bokke net hulle kan Want die Bokke is numba one Ou Polla piets hom oor die lat En Cheslin systap soos 'n handsak dief Eben tackle laat dit klap En Siya storm soos 'n Xhosa chief Skrum hulle plat tot hulle kak En laat die beker na sy huis toe kom Staan bietjie nader Kom vergader En sing saam met my uit volle bors Ja die Bokke gaan die beker vat Ja die Bokke gaan skop weer gat Ja die Bokke net hulle kan Want die Bokke is numba one!
Writer(s): Cordier De Beer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out