album cover
Coffee
album cover
Coffee è stato pubblicato il 5 ottobre 2023 da CJR Entertainment come parte dell'album The Gqom Collection, Vol. 1
Released5 ottobre 2023
EtichettaCJR Entertainment
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Gan kry die ricoffee dan kry ekie melk
Os kap it nat manet inie aand
Gan pak jou sak en slat djy ha bak
Nommer broeder, dit lyk an soes sommer
Ek maak jou coffee ma djy sê iets te sterk
Djy spoeg it uit jou mond, djy sê iets te bad
Wat moet os maak, gie die coffee n smaak
Eerste ma winkel toe dan maak os n saak
Gee die coffee, vir die moffie
Dra net sokkies, eet net toffee
Gee die coffee, vir die moffie
Dra net sokkies, eet net toffee
Os drink net nescafe van my mammie pay
Ek kap it lekke met my groot lekke sy
Kom saam my kerk toe ek gan saam met Chiney
Os party lekke en ek gooi net my lyf
Sy gooi haa lyf, ek gie my tyd
I'm just giving it to make
I know my fade is in, kom an baby have your turn
Os vat it af en ek briek it, ek druk it in en sy wiet dit
Ko sit inie kamer nou lekketjies, dan moet djy nou vi iemand kies
Gee, gee die, gee die coffee vi die moffie
Gee die coffee, vir die moffie
Dra net sokkies, eet net toffee
Gee die coffee, vir die moffie
Dra net sokkies, eet net toffee
Written by: Brooklyn Davids, Chad Riegers, Isigqila se Gqom, Mekay Riegers, Mr Chuster
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...