Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
Die Bende
Die Bende
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Performer
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Performer
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Performer
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Die Bende
Die Bende
Producer
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Testi

Die skerm se gesuig Die gekerm Die gejuig Doen 'n stupid dansie Grimeer die onderbewussyn Die duiwel dra 'n das Voor in die kerk Ek soek meer as 'n salaris Ek soek werk Jou juwele het bloed op Ek gee moed op Dis altyd die einde van die wêreld Dis 'n poes-op Dis nie nodig om my polse te sny nie Smag stabiliteit Maar kan dit nie kry nie Altyd in die duister Altyd sterre wat skiet Altyd in die afgrond in Ses voet diep Ek weet nie wat ek verwag het nie Dis nie nodig om my polse te sny nie Hulle kom Gewoonlik in my slaap As hulle my kom haal Vergeet vinnig van my Dood hou jou gyselaar En weier om te laat gaan Tik-tok tel die dae af Al my katte in 'n sak in Ek aanvaar mense is goed Maar ons is sleg vir mekaar Dis nie nodig om my polse te sny nie Smag stabiliteit Maar kan dit nie kry nie Altyd in die duister Altyd sterre wat skiet Altyd in die afgrond in Ses voet diep Ek weet nie wat ek verwag het nie Dis nie nodig om my polse te sny nie Ek weet nie wat ek verwag het nie Dis nie nodig om my polse te sny nie
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out