album cover
2.4 D
album cover
2.4 D è stato pubblicato il 15 dicembre 2023 da Vonk Musiek come parte dell'album Jagvat - EP
Released15 dicembre 2023
EtichettaVonk Musiek
BPM95
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Biltong pakkie in my gatsak
Skaaptrallies en 'n lang bak
Of ek windpomp werk of ry vir kerk
Hierdie ding kan vasvat
Vroeg in die oggend tot laat aand
Stofstrepe oor die randte
Wiele op die paaie waai om die draai
Hierdie ding kan vasvat
Jy sal hom ken as jy hom hoor
As ek hom saggies bêre hier in my stoor
Draadtang, bloudraad, dertienspanner sit my langs die vuur en
Beesmis, boktrol, skink vir my 'n brandewyn'tjie om die uur
Velle teen die vet see uh
Dis my 2.4 D
Op sit kers op 'n weeksdag
Bande check vir 'n vol vraag
Dis nie my beste nie, dis my enigste
Hierdie ding kan vasvat
Veillings toe voor die naweek
Kudu wors op die braai breek
Ek gaan kom vir jou, as jy vas kan hou
Hierdie ding kan vasvat
Jy gaan bewe op jou stoel
As ek hom warm maak, gaan jy hom voel
Draadtang, bloudraad, dertienspanner sit my langs die vuur en
Beesmis, boktrol, skink vir my 'n brandewyn'tjie om die uur
Velle teen die vet see uh
Dis my 2.4 D
Braaivleis langs die grondpad
Draadloos en geselskap
Jy gaan lekker ry as jy joune kry
Daai ding gaan vasvat
Al die manne gaan wil weet
Is hy sterk genoeg om daai water sleep
Draadtang, bloudraad, dertienspanner sit my langs die vuur en
Beesmis, boktrol, skink vir my 'n brandewyn'tjie om die uur
Velle teen die vet see uh
Draadtang, bloudraad, dertienspanner sit my langs die vuur en
Beesmis, boktrol, skink vir my 'n brandewyn'tjie om die uur
Velle teen die vet see uh
Dis my 2.4 D
Written by: Tertius Human, Werner Burger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...