album cover
Eendag
5157
Hip-Hop/Rap
Eendag è stato pubblicato il 18 febbraio 2024 da Goat Records come parte dell'album Eendag - Single
album cover
Data di uscita18 febbraio 2024
EtichettaGoat Records
LinguaEnglish
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM97

Crediti

COMPOSITION & LYRICS
Luda G
Luda G
Songwriter

Testi

Eendag
Eendag gaan jy besef dat die life gaan
Oor kanse vat en oor wie doen dit die beste
En maak die beste, van elke opportunity
Wat jy gebruik, gebruik joune die beste
En baie keer voel ek down baie keer kom ek op
Dan besef ek die life het my getest, nuh
Ek gee my beste, hoop vir die beste
Eendag gaan ek dit seker uitmaak uit die mess nuh
Eendag gaan ek stories vertel vir al my mense
Want in die tyd in was ons rerag die beste, uh
Way back, way back sonder die stats, uh
My jewelry ys my vol met 'n set, uh-ha
Ek het hard gegrind die ****'s het bigine respect
But baby voor die was ek down, ek was in die projects
Jy moet kyk saam wie jy jou surround
Anders val jy ook weg
My killer drop 'n 100 round as 'n poesie' wil step
Van ek is 'n mafia dadda, ek dink is veilig om te se
Ek het die game gechange, daai is wat ek se vir Adriana
Nooit kan ons val, nooit baby girl, ek kan nie, ha.a
Zancia vergewe my want ek weet ek was van die pad af
Straight met 'n fokken' pyp baby ons in almal shottas
Spuit vir al my mistakes, ek se die straight van my hart af
Ek weet is haters in die game en hulle wens ek val af
Eks in 'n Benz, wys middel vinger met die fokkon' dak af
Eendag gaan jy besef dat die life gaan
Oor kanse vat en oor wie doen dit die beste
En maak die beste, van elke opportunity
Wat jy gebruik, gebruik joune die beste
En baie keer voel ek down baie keer kom ek op
Dan besef ek die life het my getest, nuh
Ek gee my beste, hoop vir die beste
Eendag gaan ek dit seker uitmaak uit die mess
Yeah, yeah, yeah
En ek observe, lately dan voel ek down dan gee jy my love
Die ghetto moet my message hulle weet dat ek is 'n thug
In die studio saam Luda gee my beste op die verse
Baie wil my nie sien wen nie, hulle set jou life 'n curse
Cold hard **** kom uit die trenches
Kyk hoe ekke skyf vandag in die hood in 'n Benz in
Vision wat ek het, ek sien my toekoms deur my lenses
Alles wat ek drop in die future, dit gaan intense is
Eendag, kom ek se jou baby, eendag
Touch ek 'n million, omdat ek lankal vir een wewag het
My eerste kind gebore en die Vader send 'n seun af
So ek is lief vir hom, ek staan al van fa een af
Eendag, kom ek se jou baby, eendag
Touch ek 'n million, omdat ek lankal vir een wewag het
My eerste kind gebore en die Vader send 'n seun af
So ek is lief vir hom, ek staan al van fa een af
Eendag gaan jy besef dat die life gaan
Oor kanse vat en oor wie doen dit die beste
En maak die beste, van elke opportunity
Wat jy gebruik, gebruik joune die beste
En baie keer voel ek down baie keer kom ek op
Dan besef ek die life het my getest, nuh
Ek gee my beste, hoop vir die beste
Eendag gaan ek dit seker uitmaak uit die mess nuh
Written by: Luda G
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...