album cover
Die Besluit
album cover
Die Besluit è stato pubblicato il 3 maggio 2024 da Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals come parte dell'album Dis Tyd
AlbumDis Tyd
Released3 maggio 2024
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Laat U wil geskied
Soos in die Hemel
Op die aarde
Vader
Neem tog hierdie beker van my af weg
Laat U Wil geskied
Soos in die Hemel
Seun
Daar’s 10,000 engele wat regstaan
Dis Jou besluit
Maar Ek wil Jou vra
Sal Jy bly?
Soos in die Hemel
Op die Aarde
Daar’s soveel pyn in die wêreld
Soveel harte is geskeur
Met al die goud in die hemele
Die Vader nooit sou keer
Toe Hy vra
Seun sal Jy gaan?
Sal Jy met Jou bloed betaal?
Sal Jy westap van die hemele?
Die verlorenes gaan haal?
Is Jy in?
Is Jy uit?
Sal Jy bly?
Vir die mense wat jou nodig kry?
Jy’t ‘n huis om te red
Daar’s mense wat Jou nodig het
Daar’s mense wat Jou nodig het
Daar’s mense wat Jou nodig het
Almal soek ‘n paradys
Almal soek ‘n vesting
Maar niks goud in hierdie wêreld
Kan vir my die stilte bring
So Vader laat U wil geskied
Selfs al is dit seer
Laat my lewe tel vir iets
Voor ek terug gaan keer
Is jy in?
Is jy uit?
Sal jy bly?
Vir die mense wat jou nodig kry
Want jy’t ‘n huis om te red
En mense wat jou nodig het
Daar’s mense wat jou nodig het
Daar’s mense wat jou nodig het
Maar Vader
Nie My wil nie
Laat U wil geskied
Laat U wil geskied
Soos in die hemel
Op die aarde
Laat U wil geskied
Soos in die hemel
Op die aarde
Laat U wil geskied
Laat U wil geskied
Soos in die hemel
Op die aarde
Laat U wil geskied
Laat U wil geskied
Soos in die hemel
Soos in die hemele
Op die aarde
In die hemele
Ek is in
Ek het besluit
Om te bly
Vir die mense wat my nodig kry
En dis my huis
Om te red
Hier’s mense wat my nodig het
Laat U wil geskied
Laat U wil geskied
Op die aarde
Laat U wil geskied
Laat U wil geskied
Soos in die hemel
Op die aarde
Written by: Arnold de Wet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...