album cover
Jesus
album cover
Jesus è stato pubblicato il 23 agosto 2024 da Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals come parte dell'album Ek En My Huis
23 agosto 2024
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM89
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Ek is tot alles in staat
Deur Jesus
Wat my die krag gee
Ek is verseker van 'n ewige lewe
Deur die bloed
Van Jesus
[PreChorus]
Dis tyd om op te staan
In die skadu van sy naam
Hierdie wêreld sal hom sien
Mag die wêreld hom ook dien
Want hy is om die draai
Om sy kinders op te laai
Kom jy saam?
Roep sy naam
[Chorus]
Jesus
Jesus
Ons kom en val voor U neer
Val voor U neer
Saam met hemel en aarde
Lê ons alles neer
[Verse 2]
U woord is 'n lamp vir my voete
'n Lig vir my pad
U het my belowe
U sal my nooit los nie
U vat my regterhand
[PreChorus]
Dis tyd om op te staan
In die skadu van sy naam
Hierdie wêreld sal hom sien
Mag die wêreld hom ook dien
Want hy is om die draai
Om sy kinders op te laai
Kom jy saam?
Roep sy naam
[Chorus]
Jesus
Jesus
Ons kom en val voor U neer
Val voor U neer
Saam met hemel en aarde
Lê ons alles neer
[Chorus]
Jesus
Jesus
Ons kom en val voor U neer
Val voor U neer
Saam met hemel en aarde
Lê ons alles neer
[Verse 3]
U is die seun van God
Vredevors
U is die middelaar
Woord van God
U is die hoeksteen
Regte Alfa en Omega
Immanuel
God met ons
[Verse 4]
U is die brood van die lewe
Die bruidegom
Redder, Herder
Die lam van God
Daar is net een
Deur die weg en die waarheid
Leidsman, Raadsman
Nader as 'n broer
Ons noem U
[Chorus]
Jesus
Jesus
Ons kom en val voor U neer
Val voor U neer
Saam met hemel en aarde
Lê ons alles neer
[Chorus]
Jesus
Jesus
Ons kom en val voor U neer
Val voor U neer
Saam met hemel en aarde
Lê ons alles neer
[Outro]
Jesus
Jesus
Ons kom en val voor U neer
Val voor U neer
Saam met hemel en aarde
Lê ons alles neer
Written by: Ilán van Staden
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...