Crediti

PERFORMING ARTISTS
Ink
Ink
Performer
Andre Fourie
Andre Fourie
Lead Vocals
Wynand Davel
Wynand Davel
Violin
COMPOSITION & LYRICS
Andre Fourie
Andre Fourie
Songwriter
Ilse Lotz
Ilse Lotz
Arranger
Ludwig Bouwer
Ludwig Bouwer
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ludwig Bouwer
Ludwig Bouwer
Producer

Testi

As buite nie meer werk nie
En binne toe begin
En als wat jy geleen het
Word joune oppad in
Jy roep die ou gedagtes
Oor die gragte een vir een
Maar dis nagemaak en maklik
En te goedkoop vir die reen
Elke pad na jou toe
Los n honderd draaie oor
Dis nie iets wat jy kan soek nie
Dis iets wat jy verloor
As jy eendag skielik oud word
En dis al hoe meer wat was
En daars al hoe minder kleure
Vir nuwe goed wat wag
Jy kry die ou register
Van alle wat gebeur
Van elke links en regs gaan
In die baie heen en weer
Elke pad na jou toe
Los n honderd draaie oor
Dis nie iets wat jy kan soek nie
Dis iets wat jy verloor
As buite nie meer werk nie
En binne toe begin
En jy stadig begin wonder
Is dit dalk dieselfde ding
Jy roep die ou gedagtes
Om vir jou te kom getuig
Maar dis nagemaak en maklik
En eerste om te buig
Elke pad na jou toe
Los n honderd draaie oor
Dis nie iets wat jy kan soek nie
Dis iets wat jy verloor
Elke pad na jou toe
Los n honderd draaie oor
Dis nie iets wat jy kan soek nie
Dis iets wat jy verloor
Written by: Andre Fourie, Ilse Lotz
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...