album cover
Ons Is Agter
1
Afrikaans
Ons Is Agter è stato pubblicato il 4 ottobre 2024 da Next Music come parte dell'album Vol. 1
album cover
AlbumVol. 1
Data di uscita4 ottobre 2024
EtichettaNext Music
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM100

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Ink
Ink
Performer
Andre Fourie
Andre Fourie
Background Vocals
Ilse Lotz
Ilse Lotz
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Andre Fourie
Andre Fourie
Songwriter
Ilse Lotz
Ilse Lotz
Arranger
Ludwig Bouwer
Ludwig Bouwer
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Ludwig Bouwer
Ludwig Bouwer
Producer

Testi

Bring jou altyd moeg wees
Lê dit hierso neer
Of jy buite omgeloop het
Of verdwaal het in idees
Of gebly het tot die einde
Vir die rooi see reguit deur
Ons is agter maar dit tel nie
Verby gaan gaan verby
Van alles wat gaan weg raak
Is al wat saak maak jy
Bring jou halwe werke
Laat dit hierso wees
Vir gister wat te vol was
En vorentoe te leeg
En asem in mekaar in
Wat te lig is om te weeg
Ons is agter maar dit tel nie
Verby gaan gaan verby
Van alles wat gaan weg raak
Is al wat saak maak jy
Bring jou reën-verweerde bokse
Maak dit hierso leeg
In kaste wat te wit is
Vir jou ander kleure kleur
Maar inkoop vir die winter
Se sonder meer daar deur
Ons is agter maar dit tel nie
Verby gaan gaan verby
Van alles wat gaan weg raak
Is al wat saak maak jy
Ons is agter maar dit tel nie
Verby gaan gaan verby
Van alles wat gaan weg raak
Is al wat saak maak jy
Written by: Andre Fourie, Ilse Lotz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...