album cover
Cain
album cover
Cain è stato pubblicato il 4 ottobre 2024 da SublimeArtz / Hit Kitchen Studios come parte dell'album Cain - Single
Released4 ottobre 2024
EtichettaSublimeArtz / Hit Kitchen Studios
LinguaEnglish
BPM119
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Belyde aande
Jy met my het vir die sterre gepraat
Hullet' gesê af en toe is dit beter om net te luister
En moeder huil in die donker oggend ure
Haar laaste kind kom nie huistoe nie
En ek kan getuig die houtjie van die galg was nooit oortuig nie
Maar wie weet beter as ek en jy
Hmmmm hwhhhh
Hooooooo waaaaoooh
Cain
Wat sou jou broer bereik
Jyt alles weg gesmyt
Jy te min vir die beste te veel gewees vir jou
Gesoek en toe jy vind
Sê die duiwel jys sy kind
Hy lieg
Hy lieg
En ek kan getuig die houtjie van die galg was nooit oortuig nie
Maar wie weet beter as ek en jy
Hmmmm hwhhhh
Hooooooo waaaaoooh
Hmmmm hwhhhh
Hooooooo waaaaoooh
Hmmmm hwhhhh
Hooooooo waaaaoooh
Written by: Daniel Baron, Tatum Strydom
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...