album cover
Messelaar
album cover
Messelaar è stato pubblicato il 30 novembre 2020 da Herman Kleinhans Musiek come parte dell'album Ruite Oop
Released30 novembre 2020
EtichettaHerman Kleinhans Musiek
LinguaOlandese
BPM144
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Ek sukkel deesdae dikwels om te slaap
En dis asof ander honde my steeds jaag na
Plekke waar die asems min raak
Ek weet ek is nie eintlik digitaal nie
En al die ru vereistes maak nie saak nie
Maar jy weet ek voel redelik kalm hier
Somtyds lê die hemel in onsekerheid
Ek haat dit as hulle vir my sê, "Jy moet besluit"
So asof ek hier uit kan kom
Jy is die messelaar van jou eie realiteit
Jy is die enigste een wat werklik na jou kan kyk
Al maak dit seer moet jy probeer
Jy is die messelaar van jou eie realiteit
En jy's die enigste een wat werklik jou storie skryf
Probeer net weet dat van ons weet
Ek sukkel deesdae met die mense om my
Dis asof hulle al my grense oorskry
Ek wens ek kon daai honde weglei
Meeste mense is maar bloot apaties
Lusteloos wat lei tot woorde sonder aksie
Dis as ek om my kyk gaan dit maar sleg hier
Somtyds lê die hemel in onsekerheid
Ek haat dit as hulle vir my sê, "Jy moet besluit"
So asof ek hier uit kan kom
Jy is die messelaar van jou eie realiteit
Jy is die enigste een wat werklik na jou kan kyk
Al maak dit seer moet jy probeer
Jy is die messelaar van jou eie realiteit
Jy's die enigste een wat werklik jou storie skryf
Probeer net weet dat van ons weet
Jy is die messelaar van jou eie realiteit
Jy is die enigste een wat werklik na jou kan kyk
Al maak dit seer moet jy probeer
Jy is die messelaar van jou eie realiteit
Jy's die enigste een wat werklik jou storie skryf
Probeer net weet dat van ons weet
Written by: Hermanus Lukas Combrinck Kleinhans
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...