album cover
Kaptein 2
1002
Afrikaans
Kaptein 2 è stato pubblicato il 8 novembre 2024 da Select Musiek come parte dell'album 100%
album cover
Album100%
Data di uscita8 novembre 2024
EtichettaSelect Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM130

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Kaptein
Kaptein
Span die seile
[Verse 2]
Kaptein (Span die seile)
Jy was daar vir my (Kaptein, sy is myne)
Ek het haar gekry (Daar waar die son opkom daar oor die horison)
En sy pas perfek (Perfek)
By my (By my)
[Verse 3]
Kaptein (Span die seile)
Jy was saam met my (Kaptein, sy is myne)
Daardie golf gery (Daar waar die son gaan lê het sy gesê sy wag)
En die wêreld sing oh, oh-oh-oh
Vir jou en my
[Verse 4]
Eendag lank gelede in my drome
Was daar 'n girl soos jy
Jy was ver te mooi vir my
Te mooi vir my
[Verse 5]
En eendag op ‘n reëndag ons alleendag
Span jy seile saam met my
En ons kinders lyk soos jy
Hulle’s mooi verby
[Verse 6]
Kaptein (Span die seile)
Jy was daar vir my (Kaptein, sy is myne)
Ek het haar gekry (Daar waar die son opkom daar oor die horison)
En sy pas perfek (Perfek)
By my (By my)
[Verse 7]
Kaptein (Span die seile)
Jy was saam met my (Kaptein, sy is myne)
Daardie golf gery (Daar waar die son gaan lê het sy gesê sy wag)
En die wêreld sing oh, oh-oh-oh
Vir jou en my
[Verse 8]
Nou dans ek elke aand op die tafels
En my meisie meisie jy (Meisie meisie)
Dans kaalvoet saam met my
Dis hemel op Tafelberg
[Verse 9]
So vat my maak my joune tot die einde
Jy't jou eie loslappie (Loslappie vir my)
Ek loop nie meer die padjie nie
Alleen leen leen
[Verse 10]
Kaptein (Span die seile)
Jy was daar vir my (Kaptein, sy is myne)
Ek het haar gekry (Daar waar die son opkom daar oor die horison)
En sy pas perfek (Perfek)
By my (By my)
[Verse 11]
Kaptein (Span die seile)
Jy was saam met my (Kaptein, sy is myne)
Daardie golf gery (Daar waar die son gaan lê het sy gesê sy wag)
En die wêreld sing oh, oh-oh-oh
Vir jou en my
[Verse 12]
Kaptein jy het my hart gehoor
Kaptein ek het my hart
Ek het my hart verloor
Oh-oh, oh-oh
[Verse 13]
Kaptein (Span die seile)
Jy was daar vir my (Kaptein, sy is myne)
Ek het haar gekry (Daar waar die son opkom daar oor die horison)
En sy pas perfek (Perfek)
By my (By my)
[Verse 14]
Kaptein (Span die seile)
Jy was saam met my (Kaptein, sy is myne)
Daardie golf gery (Daar waar die son gaan lê het sy gesê sy wag)
En die wêreld sing oh, oh-oh-oh
Vir jou en my
[Verse 15]
Ek het haar gekry
Written by: Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon, Robin Kielly
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...