album cover
Klokstop
album cover
Klokstop è stato pubblicato il 6 dicembre 2024 da Spoegwolf (Pty) Ltd. come parte dell'album Eindbestemming
6 dicembre 2024
EtichettaSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM150
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Sal jy altyd wag vir my
Op die bank voor die venster
Jy sien baie mense, maar
Jy soek my uit
Jy soek my in jou huis
[Verse 2]
Sal jy altyd denim dra
In die donkerblou somer
Ons moet oorbegin maar
Ek soek jou uit
Ek soek jou in my huis
[Verse 3]
Dit help nie ons praat oor die tyd terugdraai nie
As jy uit die nerens
In die verbygaan
Aan my hand vat
Is daar 'n klokstop
Ek kan op kom
Vir asem
[Verse 4]
Sal jy altyd
In mooi goed glo
In ons en nie geld nie
Ek is kaalgesteel maar
Die wêreld tel nie
Ons is heel in ons gesin
[Verse 5]
Dit help nie ons praat oor die tyd terugdraai nie
As jy uit die nerens
In die verbygaan
Aan my hand vat
Is daar 'n klokstop
Ek kan op kom
Vir asem
[Verse 6]
Ek soek jou in my
Ek soek jou in my
Ek soek jou in my liggaam, in my bloed
[Verse 7]
Ek soek jou in my (Ons sal op kom vir asem)
Ek soek jou in my (Ons sal op kom vir asem)
Ek soek jou in my (Ons sal op kom vir asem)
Ek soek jou in my (Ons sal op kom vir asem)
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...