album cover

Oumie

Traditional Folk2025
album cover
Oumie è stato pubblicato il 28 gennaio 2025 da RHM Music Publishing come parte dell'album Oumie - Single
Data di uscita28 gennaio 2025
EtichettaRHM Music Publishing
BPM96
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Daar was ‘n huis met ‘n liggie waarheen ek kon verdwyn
Nou’s daai huisie leeg, waarheen nou, waarheen nou
Nie meer ‘n foon wat sal lei, of die reuk van kos voorberei
Stilte… Die ligte nie meer skyn
Want daai liggie, daai liggie, daai liggie, dit was jy
En al gaan die tyd verby sal my hart nooit vergeet
Al ouma se liefde sal ek altyd in my dra
Want daai liggie, daai liggie, is nou hier binne in my
Jou stories het die gewig van die lewe ligter gemaak
Jou lag toe ons wegkruipertjie speel en chocolates saam deel
Ouma se drukkies in die sitkamer toe ons braai
Jy’t altyd bly glo Die Here sal als reg draai
Want daai liggie, daai liggie, daai liggie, dit was jy
En al gaan die tyd verby sal my hart nooit vergeet
Al ouma se liefde sal ek altyd in my dra
Want daai liggie, daai liggie, is nou hier binne in my
Die nagte sit in jou blommetjie tuin
Sterre kyk het ons saam, het ons saam verdwyn
Jy’t my lewe verryk, maar eendag sal ons
Paaie weer kruis

Written by: Ruby-Lee Scott

Footer Shazam

Seleziona lingua:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Seguici

Loading...