album cover
Plaasdorp
album cover
Plaasdorp è stato pubblicato il 28 marzo 2025 da Select Musiek come parte dell'album Hokaai
AlbumHokaai
28 marzo 2025
EtichettaSelect Musiek
BPM139
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Intro]
Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde
Na al die dae in staats hotelle
Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop op al sy pelle
Hy haal 'n kiekie uit en gooi 'n trippel
Hy dra 'n ring deur sy linker nipple
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
[Chorus]
Daar's net een garage en bottelstoor
'n Sink dak huis en 'n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Daar's net een garage en bottelstoor
'n Sink dak huis en 'n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
[Verse 1]
Hy haal 'n vinyl uit sy Harley
Hy dig die tune van oom Bob Marley
Hy like die kus beslis maar hy hou nie van Transvaal nie
Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie
'n Ding so dik soos 'n Vrystaat mielie
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
[Chorus]
Daar's net een garage en bottelstoor
'n Sink dak huis en 'n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Daar's net een garage en bottelstoor
'n Sink dak huis en 'n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
[Chorus]
Daar's net een garage en bottelstoor
'n Sink dak huis en 'n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Daar's net een garage en bottelstoor
'n Sink dak huis en 'n poskantoor
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien
Written by: Claude Putman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...