album cover
Die Drie Varkies
album cover
Die Drie Varkies è stato pubblicato il 4 aprile 2025 da David Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw come parte dell'album Die Drie Varkies - Single
4 aprile 2025
EtichettaDavid Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Wel die eerste varkie was 'n hiepie rock star
Gepermde hare met ’n pink kitaar
Toe een mooi dag kom die wolf aangestap
Hy hoor sy klop, kap-kap-kap
[PreChorus]
As jy aanhou raas gaan ek jou huis af blaas
[Chorus]
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie-ken-ken
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie-ken-ken
Hy raas, hy blaas, hy blaas sy huis om
Hy raas, hy blaas, hy blaas sy huis om
[Verse 2]
Die tweede varkie was 'n regte Gen-Z
Hy't nooi geluister na sy ouers nie
Een mooi dag terwyl hy dromme hard slat
Daar kom die wolf, kap-kap-kap
[PreChorus]
As jy aanhou raas gaan ek jou huis af blaas
[Chorus]
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie-ken-ken
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie-ken-ken
Hy raas, hy blaas, hy blaas sy huis om
Hy raas, hy blaas, hy blaas sy huis om
[Bridge]
Wel die derde varkie was die baskitaar speler
Daar was vibes in die garage toe die wolf klop aan die deure
Die varkie band slaan die deur groot oop
Die musiek blaas die wolf onderstebo
Die wolf skrik so groot
Vat so jou varkie vreter
[Chorus]
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie-ken-ken
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie-ken-ken
Varkie laat my in
Varkie laat my in
Varkie laat my in
Nie by die haar van my kennie-ken-ken
Written by: Jacob Mynhardt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...