album cover
Loslyf
183
Afrikaans
Loslyf è stato pubblicato il 4 aprile 2025 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Loslyf - Single
album cover
Data di uscita4 aprile 2025
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Sonder Onderbroeke
Sonder Onderbroeke
Performer
Jaco Smit
Jaco Smit
Guitar, Drums, Bass, Strings
Braam Kaps
Braam Kaps
Background Vocals
Henro Steyn
Henro Steyn
Background Vocals
Adriaan Janse van Rensburg
Adriaan Janse van Rensburg
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Braam Kaps
Braam Kaps
Songwriter
Henro Steyn
Henro Steyn
Songwriter
Adriaan Janse van Rensburg
Adriaan Janse van Rensburg
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Smit
Jaco Smit
Producer

Testi

[Verse 1]
Hy's die tipe ou wat sit en werk by die party
Hy's die tipe ou wat heeldag droom oor 'n Ferrari
Hy's die tipe ou wat nooit te laat gaan slaap nie
En as jy hom vra wat hy wil hê
Sal hy sê
[PreChorus]
Nee asseblief, ek's moeg vir cola-tonic
Maar Saterdag by die bar
Kry ek jou daar
[Chorus]
Met 'n loslyf en 'n wilde kuif
Sout op die hand want Tequila brand
Hy word 'n spiertier met sy tweede bier
Hy't almal aan sy kant want hy's die man met die plan
[Verse 2]
Hy's die tipe ou wat jou PC fix
Hy's die tipe ou wat hou van Sci-Fi flieks
Hy's die tipe ou wie jy vertrou met jou chick
En as jy hom vra wat hy wil hê
Sal hy sê
[PreChorus]
Nee asseblief, ek's moeg vir cola-tonic
Maar Saterdag by die bar
Kry ek jou daar?
[Chorus]
Met 'n loslyf en 'n wilde kuif
Sout op die hand want Tequila brand
Hy word 'n spiertier met sy tweede bier
Hy't almal aan sy kant want hy's die man met die plan
[Verse 3]
As jy hom vra wat hy wil hê
Sal hy sê
[Bridge]
Ek's eintlik maar 'n rustige ou
En as jy my leer ken sal jy baie van my hou
Ek laai my batteries met Brandewyn
'n Bietjie coke en ys daar by
[Chorus]
Met 'n loslyf en 'n wilde kuif
Sout op die hand want Tequila brand
Hy word 'n spiertier met sy tweede bier
Hy't almal aan sy kant want hy's die man met die plan
Hy's die man met die plan
Written by: Adriaan Janse van Rensburg, Braam Kaps, Henro Steyn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...