album cover
Ek's oppit!
album cover
Ek's oppit! è stato pubblicato il 30 maggio 2025 da Franja Music come parte dell'album Die Ou Ford
30 maggio 2025
EtichettaFranja Music
BPM100
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Intro]
Woah, oh, oh-oh-oh, oh-oh
Woah, oh, oh-oh-oh, oh-oh
Woah, oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
[Verse 1]
Die stilte om my raak te veel
Gaan ek weer vanaand alleen
'n Movie kyk op 101?
Op channel 101
[Verse 2]
Nou 'n ander flip van hierdie coin
Is om almal bymekaar te kry
'n Aand uit sal dit doen vir my
'n Aand sal dit doen vir my
[PreChorus]
So ek nooi jou hartlik uit
Om my te join vir n lekker tyd
Ja, kry solank jou partytjie skoene uit
[Chorus]
Ys, ys
2 liter cola
Vleis, vleis
Gekry, ek is nou daar
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
Skree, skree
Die song en ek speel dit
Gee, gee
Tequila, ek deel dit
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
[Verse 3]
Watter tipe een van die is jy?
Die altyd laat, die halfuur vroeg
Die naguil, of is jy altyd moeg?
Moeg, altyd moeg
[Verse 4]
En wie wil nou eet as jy kan drink?
En wie wil slaap as ons kan dans?
Komaan gee dit net 'n kans
Komaan, net 'n kans
[PreChorus]
So ek nooi jou hartlik uit
Om my te join vir 'n lekker tyd
Ja, kry solank jou partytjie skoene uit
[Chorus]
Ys, ys
2 liter cola
Vleis, vleis
Gekry, ek is nou daar
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
Skree, skree
Die song en ek speel dit
Gee, gee
Tequila, ek deel dit
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
[Bridge]
Pak dit uit
In 'n ry
Top hom op, laat ons beurte maak
Hop hy uit
En ek vang, moet jy drink my maat
So pak dit uit
In 'n ry
Top hom op, laat ons beurte maak
Hop hy uit
En ek vang, moet jy drink my maat
[Chorus]
Ys, ys
2 liter cola
Vleis, vleis
Gekry, ek is nou daar
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
Skree, skree
Die song en ek speel dit
Gee, gee
Tequila, ek deel dit
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
[Chorus]
Ys, ys
2 liter cola
Vleis, vleis
Gekry, ek is nou daar
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
[Outro]
Skree, skree
Die song en ek speel dit
Gee, gee
Tequila, ek deel dit
Los, los alles maar vir my
Ek's oppit
Written by: Franja Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...