album cover
Dodelik
3006
Afrikaans
Dodelik è stato pubblicato il 16 maggio 2025 da Boland Musiek come parte dell'album Dis Presies Wat Liefde Doen - EP
album cover
Data di uscita16 maggio 2025
EtichettaBoland Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM179

Testi

[Verse 1]
Ja, die lig uit my lyf uit
Sê my wie besit al die strate in die dorp?
Ek wonder wanneer kry ek weer die geleentheid?
Vind 'n bietjie vrede om my tyd te mors
[Verse 2]
Want vanaand haal ek hierdie kwaad uit jou uit
Dis gevaarlik om my hart op jou hart te sluit
[PreChorus]
So is ons altwee dodelik?
Jou rustig in my hart wil sê goodbye
Ek is petrol, jy's vuur gewoonlik
Dit hang af hoe die wind hierdie vuurtjie draai
[Chorus]
Hou net jou lyf van my af
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor, want jy is dodelik
Moenie naby haar staan nie, sy is dodelik
[Verse 3]
Skuif al jou teels uit my hart uit
Dit maak dat jy aspris vir my wil val
Hoekom is jy soos jy is, want jy breek my
Elke keer as ek dink wil ek vergeet
[Verse 4]
Kry jou nie in my greep nie en dis so eenvoudig
Niemand kan vir my preek nie, want dit is jy op my trou dag
[PreChorus]
So is ons altwee dodelik?
Jou rustig in my hart wil sê goodbye
Ek is petrol, jy's vuur gewoonlik
Dit hang af hoe die wind hierdie vuurtjie draai
[Chorus]
Hou net jou lyf van my af
Want almal weet ek kan jou nie weerstaan nie
Jou lippe en jou oë maak dat ek bloed verloor, want jy is dodelik
Moenie naby haar staan nie, sy is dodelik
[Verse 5]
Moenie naby haar staan nie, sy is dodelik
Sy is dodelik

[Outro]

Written by: Juan Boucher
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...