album cover
Wees Lief
album cover
Wees Lief è stato pubblicato il 6 giugno 2025 da David Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw come parte dell'album Wees Lief - Single
Released6 giugno 2025
EtichettaDavid Gresham Records, under exclusive license from Jakkie Louw
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Wees lief vir jou ma
Wees lief vir jou pa
Wees lief vir jou vyand
Dit sal jou soms pla
[Verse 2]
Wees lief die lewe
Leer om te vergewe
Jys die refleksie van jouself
[Verse 3]
As jy hier wil wees
Wees net jouself
Jys al wat jy het
Jys al wat jy het
Wees lief vir wie en wat jy is
[Verse 4]
Wees lief vir die mense
Wat mooi na jou kyk
Wees lief vir jou paaie
Al lê dit soms wyd
[Verse 5]
Wees lief vir die Here
Hy sal jou leer vergewe
Die Hemel weet
Dis die antwoord van die lewe
[Verse 6]
As jy hier wil wees
Wees net jouself
Jys al wat jy het
Jys al wat jy het
Wees lief
Jy moet jouself gaan vind
[Verse 7]
Die wêreld lê oop soos die wind
Wees lief vir jouself en hy
Die refleksie is net jy
[Verse 8]
Wees lief
Wees lief
Wees lief
[Verse 9]
As jy hier wil wees
Wees net jouself
Jys al wat jy het
Jys al wat jy het
[Verse 10]
Wees lief vir wie en wat jy is
Wees lief
Wees lief vir jou
[Verse 11]
Wees lief vir jou
Wees lief vir jou
Wees lief vir jouself
Wees lief vir jou
Wees lief vir jou
Wees lief vir jouself
Wees lief vir jou
Wees lief vir jou
Wees lief vir jouself
Written by: Jacob Mynhardt Louw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...