album cover
Behoort
409
Afrikaans
Behoort è stato pubblicato il 20 giugno 2025 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Behoort - Single
album cover
Data di uscita20 giugno 2025
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM84

Testi

[Verse 1]
In oomblikke van verdwaal
In die seer van my verhaal
Toe my knieë wankel
Net voor alles omval
Wat het ek als onthaal?
[Verse 2]
Ek het van myself vergeet
Dis moeilik om te weet
Wie ek is
Wat ek dink
Wat ek doen
En hoe ek voel
[PreChorus]
Het hande uitgesteek
Van ‘n vreemdeling
Die twyfel kom verdoof
Dat ek nog hier hoort
Dis veilig hier
Met liefde deurboor
Wat my weer my Vader se stem laat hoor
[Chorus]
En kyk weer iemand in die oë
Ons het nodig om te sien
Ons het nodig om te glo
Dat iemand kyk
En dat hulle ons sien
In ‘n wêreld waar almal verby mekaar loop
Ons het nodig om te stop
Ons het nodig om weer te behoort
[Verse 3]
In oomblikke van weer probeer
Sonder enige voorgee en beheer
Kon ek rondom my kyk
Eindlik sien hoe dit lyk
Om nog ‘n tree te gee
[Verse 4]
Ek het van my vrees vergeet
Genade maak dit maklik om te weet
Wie ek is
Wat ek dink
Wat ek doen
En hoe ek voel
[PreChorus]
Toe hande uitgesteek
Van 'n vreemdeling
Die twyfel kom verdoof
Dat ek nog hier hoort
Dis veilig hier
Met liefde deurboor
Wat my weer my Vader se stem laat hoor
[Chorus]
En kyk weer iemand in die oë
Ons het nodig om te sien
Ons het nodig om te glo
Dat iemand kyk
En dat hulle ons sien
In 'n wêreld waar almal verby mekaar loop
Ons het nodig om te stop
Ons het nodig om weer te behoort
Ons het nodig om te sien
Ons het nodig om te glo
Dat iemand kyk
Oh, en dat hulle ons sien
In 'n wêreld waar almal verby mekaar loop
Ons het nodig om te stop
Ons het nodig om weer te behoort
Written by: Christelle Combrink, Zaretha van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...