album cover
SKREE
In Tour
album cover
SKREE è stato pubblicato il 11 luglio 2025 da Son Studios come parte dell'album SKREE - Single
11 luglio 2025
EtichettaSon Studios
BPM168
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Intro]
Try die een delete
[Verse 1]
Sal jy my eers kan hoor
As ek my shit verloor?
Man met 'n megafoon
Maar het ek steeds bly sing
[Verse 2]
Maak toe jou oë vir nou
As hulle kyk na jou
Sal jy my heilig hou?
Die huis is 'n gevoel
[Chorus]
Sal jy my dan hoor as ek skree?
Raak hoog op wat jy vir my gee
As jy my pyn wil stil
Delete dan 6 April
Sal jy my hoor as ek skree?
Ek skree
[Verse 3]
Sal jy my eers kan hoor
As ek my stem verloor?
Fluister in 'n kruisverhoor
Hoekom ek? Hoekom nie?
[Verse 4]
Trek my in
Sluit my uit
Sagte honde
Harde byt
Masker oor die suurstofpyp
Hoor jy, of wil jy net kyk?
[Chorus]
Sal jy my dan hoor as ek skree?
Raak hoog op wat jy vir my gee
As jy my pyn wil stil
Delete dan 6 April
Sal jy my hoor as ek skree?
Ek skree
[Bridge]
Wasem teen die kamerruit
Das hang oor jou suurstofpyp
Musiek is af, koerant kom uit
Ek skree sodat haar stem hier bly
[Chorus]
Sal jy my dan hoor as ek skree?
Sal jy my dan hoor as ek skree?
Raak hoog op wat jy vir my gee
As jy my pyn wil stil
Delete dan 6 April
Sal jy my hoor as ek skree?
Ek skree
Written by: Cezaan Sonnekus
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...