album cover
Skete
156
Afrikaans
Skete è stato pubblicato il 24 marzo 2023 da Vonk Musiek come parte dell'album Herinner My
album cover
Data di uscita24 marzo 2023
EtichettaVonk Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM92

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Ek weet jy dink
Ek weet jy wonder soms
Kan ons hoop êrens leen
As gister ons terughou
En ons hou soms vas
Vind selfs veiligheid
In hoe dinge was
Of as dinge net anders kon wees, oo-ooh-ooh, oo-ooh-ooh
[Chorus]
Sê my wat jy werklik dink
Is daar hoop gee my ‘n rede
Of leef ons steeds in die verlede?
En sê my wat jy werklik dink
Is ons die som van al ons skete
Of kan ons leer leef in die hede?
Sê my (Sê my)
Sê my (Sê my)
[Verse 2]
Kruip jy ook weg
Agter jou diepste seer?
Omring deur mense
Voel jy stoksielalleen
En soek jy ook iets
Wat eg is vir eens
In die hier en nou
Kan jy als van jouself gee, ooo-ooh-ooh, oo-ooh-ooh
[Chorus]
Sê my wat jy werklik dink
Is daar hoop gee my ‘n rede
Leef ons steeds in die verlede?
En sê my wat jy werklik dink
Is ons die som van al ons skete
Of kan ons leer leef in die hede?
Sê my (Sê my, sê my)
Sê my (Sê my, sê my)
Sê my
Ooh sê my
[Verse 3]
Kan ons weer hardloop
Met die wind in ons seile
Hierdie oomblik
Hierdie oomblik het ons nodig
[Verse 4]
Hardloop
Teen die spoed van lig vergewe
Die bitterheid begrawe
Hierdie oomblik het ons nodig
Hardloop agteraan die stem wat on hoër roep
'n Heilige plan
Net vir jou en my bedoel
Hardloop
Ons trots agterlaat
Hierdie oomblik
Hierdie oomblik het ons nodig
[Chorus]
Sê my wat jy werklik dink
Is daar hoop gee my ‘n rede
Of leef ons steeds in die verlede?
Sê my wat jy werklik dink
Is ons die som van al ons skete
Of kan ons leer leef in die hede?
Sê my (Sê my, sê my)
Sê my (Sê my, sê my)
Leef ons steeds in die verlede?
Leef ons steeds in die verlede?
Written by: Simoné Roets
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...