album cover
Alice
album cover
Alice è stato pubblicato il 5 settembre 2025 da Warner Music Africa come parte dell'album Genesis - EP
Released5 settembre 2025
EtichettaWarner Music Africa
BPM133
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Video musicale

Video musicale

Testi

[Verse 1]
Belinda drink 'n stoute brannewyn
Sy sê speel 'n bietjie Smokie
Haar man Doepie het pay gekry
Hy sê die bulle moenie choke nie
En die Isuzu is al pap gery
'n Tuindwergie in die driveway
Die pos steek al by die posbus uit
'n Boks Omo in die voorruit
[Chorus]
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer die foute op brannewyn

Blameer maar weer jou foute op brannewyn
[Verse 2]
Jollie is Belinda se 2-I-C
Haar chaser tjommie na 'n shooter
Dans kaalpoot op die tafels
Checkers voete maar dis okay
Ouboet en Doepie het no limits nie
Die tapids klap soos 'n straight pyp
Oos pawiljoen, V-I-P
Bulhorings met 'n lae kuif
[Chorus]
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer die foute op brannewyn
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer jou foute op brannewyn
[Bridge]
Sy sê Doepie vat my na Loftus baby
Ek wys jou my tattoo, dis 'n Bloubul daisy
Speel vir my Smokie en maak my crazy
Doepie vat my na Loftus
Doepie vat my na Loftus baby
Ek wys jou my tattoo, dis 'n Bloubul daisy
Speel vir my Smokie en maak my crazy
Doepie vat my na Loftus
[Chorus]
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer die foute op brannewyn
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer jou foute op brannewyn
[Chorus]
Alice, Alice
Wie de hel is Alice?
Brannewyn
Almal in die kroeg maak of hy jou pel is
Oh Alice
Vanaand gaan die volkies weer koring sny
Blameer maar weer jou foute op brannewyn
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...