album cover
Awe
1096
Afrikaans
Awe è stato pubblicato il 15 dicembre 2023 da CoolerBox Records come parte dell'album Awe - Single
album cover
Data di uscita15 dicembre 2023
EtichettaCoolerBox Records
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM149

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Vrede
Vrede
Performer
TiNo
TiNo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Storm Opperman
Storm Opperman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Testi

[Verse 1]
Somer sonde in die wind
Ek wonder nog soos 'n kind
Hoe meer ek onthou hoe minder die tyd
Spuit kom net te laat
[Verse 2]
Sit maar jou hartseer af vir nou
Jou regmerk tekens wys dan blou
Ons sit en wag in spanning
Ek oordink dit nou
[Chorus]
Ek sal hierdie altyd onthou
Moenie die ure tel nie
Totdat dit voor jou begin uithardloop nie
En ek weet ons tyd is net nou
Net nou val die reën
So spaar my die wonder
Of was dit net 'n somer sonde?
[Verse 3]
Ek kan nog gewoond raak aan die
Ons het nie die stad nodig nie
So spaar maar jou kerse
Bly onder komberse
[Verse 4]
Onthou ek sit met die sleutel hier
Ek sal dit veruil hier in die midde-uur
Jy skink jou wyn ek light die vuur
Voel elke dag soos naweek hier
[Verse 5]
Awe
Ons het nog 'n langpad wat voorlê
[Chorus]
Ek sal hierdie altyd onthou
Moenie die ure tel nie
Totdat dit voor jou begin uithardloop nie
En ek weet ons tyd is net nou
Net nou val die reën
So spaar my die wonder
Of was dit net 'n somer sonde?
[Verse 6]
Dit het begin in die somer
Ons trek al by winter
Ek sê nie jy moet kies nie
Ons moet net nie vries nie
[Verse 7]
Hoe ouer ek word hoe vinniger raak dit
Al wat ek kort is is alles wat jy het
Jy's denamiet, andrenalien
En al wat ek vir jou kan sê
[Verse 8]
Awe
Ons het nog 'n langpad wat voorlê
Wag vir wat die son opkoms gaan sê
Ons het nog 'n langpad wat voorlê
[Verse 9]
Awe
Ons het nog 'n langpad wat voorlê
Wag vir wat die son opkoms gaan sê
Ons het nog 'n langpad wat voorlê
[Verse 10]
Awe
Written by: Storm Opperman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...