album cover
Keanu
362
Afrikaans
Keanu è stato pubblicato il 20 giugno 2021 da Vonk Musiek come parte dell'album Keanu - Single
album cover
Data di uscita20 giugno 2021
EtichettaVonk Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM75

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Ampie
Ampie
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Abraham Christoffel Du Preez
Abraham Christoffel Du Preez
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Tertius Human
Tertius Human
Producer

Testi

Ek gaan jou als van jou oupa vertel
Al is hy weg voor my oë, hy was ń rots van ń Pêl
Hy sal altyd leef binne en vir altyd leef binne jou
Doen wat jy lief het, vergeet van die geld
Wees goed vir mense, wees ń sprokiesboek held
Help ń tannie oor die straat as niemand Vir Jou kyk
En doen dit want jy wil
Nie om ander te verlei
Keanu my Seun, ek Kan nie glo jy het my hart gewen
Altyd en ewig in my bors ingepen
ń Liefde wat ek nooit hoef te vrees
Wees lief Vir Jou ma, Kyk op na jou suster en huil soos ń man
Wanneer jy so voel daar is niks om te vrees nie
Om weer te probeer en ń lig Vir jou vriende te wees
Wees ń man van kuns, speel kitaar om ń vuur
Hê ń oog vir ń kunswerk en ń vleuelklavier
Wees een met die geestelike wêreld en bid
Ek wil jou nie voorskryf nie
Maar lees ń Koos gedig
Speel saggies met Shady, ń hond is jou vriend
Raak ń Boer se hart, lag soveel uit jou pens
Wees ń bok vir sport, want die lewe is kort
Meer as wat jy nou dink
Jy sal nog ouer word
Keanu my Seun, ek Kan nie glo jy het my hart gewen
Altyd en ewig in my bors ingepen
ń Liefde wat ek nooit hoef te vrees
Wees lief Vir Jou ma, Kyk op na jou suster en huil soos ń man
Wanneer jy so voel daar is niks om te vrees nie
Om weer te probeer en ń lig Vir jou vriende te wees
En kry vir jou ń vrou, wat werklik van jou hou
Nie oor wat jy besit nie
Jy kan haar maar Trou
Written by: Abraham Christoffel Du Preez
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...