album cover
Tastic
444
Afrikaans
Tastic è stato pubblicato il 18 novembre 2021 da Vonk Musiek come parte dell'album Die Groot 5 - EP
album cover
Data di uscita18 novembre 2021
EtichettaVonk Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM107

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Neil Sandilands
Neil Sandilands
Vocals
Jonno Sweetman
Jonno Sweetman
Drums
Theo Crous
Theo Crous
Keyboards
Kyle Petersen
Kyle Petersen
Piano
Rayelle Goodman
Rayelle Goodman
Violin
COMPOSITION & LYRICS
Neil Sandilands
Neil Sandilands
Lyrics
Neil Joseph William Sandilands
Neil Joseph William Sandilands
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Neil Sandilands
Neil Sandilands
Producer
Theo Crous
Theo Crous
Producer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Testi

Dis 'n laaste dag, dis 'n bloedrooi smiddag
Dis die sand in die wind, dis 'n uitroep, my kind
Ek groet jou, ek beroep jou, onthou alles
Jy's reg om te vlieg
Vergun my die bieg
Vlieg hoog, my kind
Mag jy vertes vind
Dis 'n dagbreek, dis 'n hartbreek, die son sak
Vyf-en-veertig jaar is 'n liefdesgebaar, dis 'n kreet
Dis onsaglik mooi, dis in bloeisels getooi, dit is wreed
Stap nou weg, jy's volrond, jy is reg, kyk nie om nie
Sien jou weer op 'n keer wat ek eer as die dag ooit sou kom
Dis te veel om te sê, dit wat die woord nie wil hê
Die tyd is te min om weer oor te begin
Dis die kerkklok, dis die rooirok van tyd
Dis die kyk in my oë, ook die kyk in jou oë
Was begrip ooit gevind in die son se verslind?
Watter kompas, watter bergpas vir my kyk
Die matriks van roetes, die betalings van bottels, die betoog
Dis die rook van die reisband, die vuur in die balk in my oog
Moet nimmer vertrek en vaarwel deur jou selle laat sweet nie
Hou koers en vlieg hoog, mens kan nooit hierdie ewigheid mis nie
Dit verslind, my jong vriend, daar is veel wat ek nog nie weet nie
Tot weer siens, my jong vriend, sal jy my nooit vergeet nie
Jy stap waar ek stap met ons ring en kaart
Hoor jy iewers staan weg se liefdesgebaar
Ek roep jou, ek groet jou, dis al
Written by: Neil Joseph William Sandilands
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...