album cover
Prediker
43
In Tour
Afrikaans
Prediker è stato pubblicato il 8 dicembre 2023 da RAAF Musiek come parte dell'album Prediker
album cover
Data di uscita8 dicembre 2023
EtichettaRAAF Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM

Testi

Eerste keer in daai groot stad
Vat 'n kar van Brooklyn na New Orleans
Stop in Tennessee se hart
Vind 'n plek waar musiek ons siele diens
Ons siele diens
Deur die deur kom hy ingestap
Hoed oor sy gesig en op sy belt 'n rewolwer, mmm
Soos hy stap gee die skare pad
Hy lig op sy kop, die gospel's in sy oë
Dis in sy oë
Hy sê meisiekind ken jy die Here?
Want ek ken die ware woord
Prediker, harder as jy kan
Ek is 'n kind van Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah)
Prediker, harder as jy kan
Daar is geen plek soos Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah)
Ja en amen prediker
Vra of hy vir ons kan bid
In 'n stampvol kroeg met sy hande in die lig
Hy sê die wêreld gaan jou altyd leeg wil stroop
Maar kies die regte deur om deur te loop
Volg die liefde
Volg die liefde
Prediker, harder as jy kan
Ek is 'n kind van Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah)
Prediker, harder as jy kan
Daar is geen plek soos Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah)
Ja en amen prediker
(Hallelujah, Hallelujah)
Ja en amen, prediker
Die wêreld gaan jou altyd leeg wil stroop
Maar kies die regte deur om deur te loop
Volg die liefde
Volg die liefde
Liefde liefde liefde liefde
Prediker, harder as jy kan
Ek is 'n kind van Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah, Hallelujah)
Prediker, harder as jy kan
Daar is geen plek soos Afrika
O prediker
(Hallelujah, Hallelujah)
Ja en amen, prediker
Ja en amen, prediker
Ja en amen, prediker
Ja en amen, prediker
Written by: Esté Rabé, Lourens Johannes Rabé
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...