album cover
Verkenner
41
Afrikaans
Verkenner è stato pubblicato il 5 maggio 2023 da Vonk Musiek come parte dell'album Allegaarkie vir 'n Askeet
album cover
Data di uscita5 maggio 2023
EtichettaVonk Musiek
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM119

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Neil Sandilands
Neil Sandilands
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Theo Crous
Theo Crous
Songwriter
Neil Joseph William Sandilands
Neil Joseph William Sandilands
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Theo Crous
Theo Crous
Producer

Testi

[Verse 1]
Tydzones om die aarde rol
Baard is grys en die koker vol
Patti Smith en Ou Andy Warhol
Die krismis appel is in die kol
[Verse 2]
New York, New York
Die slapkoejawel en die sônnebok
[Chorus]
Om die aarde skat stap ‘n baardman wat
Ukelele speel en in die kombuis bad
Om die aarde skat stap ‘n aapman wat
Kat se blad dan weet jy wat
[Verse 3]
Lady Liberty en Oom Okkult
Eiertjies broei in ‘n rysmierbult
Oë beloer en ontwyk soms wild
Wie is vry, vra ek jou en wie het skuld?
[Verse 4]
Shongololo Kulula Pikanini Bantwana
Times Square en my bakkies en Republic Banana
[Chorus]
Om die aarde skat, braai 'n skaap se blad
Wat my bek bevlek met sy vet so glad
Om die aarde skat stap die skape wat
Gaan braai in die vuur op die bestemde uur
[Chorus]
Om die aarde skat, stap 'n baardman wat
Ukelele speel en in die kombuis bad
Om die aarde skat stap ‘n aapman wat
Jy lek hom nat dan weet jy wat
Written by: Neil Joseph William Sandilands, Theo Crous
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...