album cover
Mia
album cover
Mia è stato pubblicato il 19 dicembre 2025 da Afrikalt come parte dell'album Mia - Single
19 dicembre 2025
EtichettaAfrikalt
BPM89
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Mia is n kleindorp getrek na stadskind
Mia het die wêreld in haar palm gevind
Toe is sy nie uit nie vir n hele jaar
Mia sê al wat sy wil wees is n rockstar
Maar ek dink Mia wil dood
Mia hoekom lyk jou arm so
Mia kyk jy voor jy oor die paaie loop
Die pille op jou kas het jou pa-hulle upset
Want hulle dink selfmoord is slegte etiket
En dis net so convenient ignorance is bliss
Forgive them for know not what they do
Wel dis bullshit
Mia sê sy mis my en dat sy my wil sien
Dan raak ek so hartseer haar liefdie voel stief
Ek dink nie Mia huil nie ek sien haar trane nooit
Dis weird sy's die hartseerste persoon ooit
Ek dink Mia wil dood
Mia hoekom lyk jou arm so
Mia kyk jy voor jy oor die paaie loop
Die pille op jou kas het jou pa-hulle upset
Want hulle dink selfmoord is slegte etiket
En dis net so convenient ignorance is bliss
Forgive them for they know not what they do
Well dis bullshit

Written by: Lisa Combrink
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...