album cover
Speakers
57
Afrikaans
Speakers è stato pubblicato il 21 novembre 2025 da Universal Music (Pty) Ltd. come parte dell'album Speakers - Single
album cover
Data di uscita21 novembre 2025
EtichettaUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM155

Video musicale

Video musicale

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Sonder Onderbroeke
Sonder Onderbroeke
Performer
Adriaan Janse van Rensburg
Adriaan Janse van Rensburg
Background Vocals, Guitar
Henro Steyn
Henro Steyn
Background Vocals, Bass Guitar
Braam Kaps
Braam Kaps
Background Vocals, Vocals
Jaco Smit
Jaco Smit
Guitar, Drums, Bass
COMPOSITION & LYRICS
Adriaan Janse van Rensburg
Adriaan Janse van Rensburg
Songwriter
Henro Steyn
Henro Steyn
Songwriter
Braam Kaps
Braam Kaps
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Smit
Jaco Smit
Producer

Testi

[Verse 1]
Vrydag oggend die wekker gaan af, ek's wakker
Ek kry jou boodskap, "lekker werk, sien jou later"
Ek kan nie wag nie, vanaand gaan die klippies rol
[PreChorus]
Die pay is in
Nog voor die dag begin
Kry jou gat in rat
Dis amper naweek
[Chorus]
Sit die speakers 'n bietjie harder
Kry jou mense, word 'n bietjie wakker
Is jy okay bra, het jy nog ys daar?
Hierdie party gaan nou lekker rof raak
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
Lekker, lekker rof raak
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
Lekker, lekker rof raak
[Verse 2]
Hey, ek ry nou by die werk, moet ek iets saam bring?
Het jy die klippies en die cola, wie gaan saam drink?
Maak jy net seker ons glase bly vanaand vol
[PreChorus]
Die pay is in
Nog voor die dag begin
Kry jou gat in rat
Dis amper naweek
[Chorus]
Sit die speakers 'n bietjie harder
Kry jou mense, word 'n bietjie wakker
Is jy okay bra, het jy nog ys daar?
Hierdie party gaan nou lekker rof raak
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
Lekker, lekker rof raak
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
Lekker, lekker rof raak
[Bridge]
Sit die speakers 'n bietjie harder
Kry jou mense, word 'n bietjie wakker
Is jy okay bra, het jy nog ys daar?
Hierdie party gaan nou lekker rof raak
Sit die speakers 'n bietjie harder
Sit die speakers 'n bietjie harder
Sit die speakers 'n bietjie harder
Oh-oh-oh
Lekker, lekker rof raak
[Chorus]
Sit die speakers 'n bietjie harder
Kry jou mense, word 'n bietjie wakker
Is jy okay bra, het jy nog ys daar?
Hierdie party gaan nou lekker rof raak
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
Lekker, lekker rof raak
Oh-oh-oh, oh-oh-oh, oh-oh-oh
Lekker, lekker rof raak
Written by: Adriaan Janse van Rensburg, Braam Kaps, Henro Steyn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...