album cover
Eendag
Singer/Songwriter
Eendag è stato pubblicato il 24 marzo 2026 da 9919941 Records DK come parte dell'album Eendag - Single
album cover
Data di uscita24 marzo 2026
Etichetta9919941 Records DK
LinguaEnglish
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM65

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Wynand Rossouw
Wynand Rossouw
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Wynand Rossouw
Wynand Rossouw
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wynand Rossouw
Wynand Rossouw
Producer

Testi

Dalk is herinneringe kosbaar
Dit is wat almal sê
Maar vir my maak dit nie saak nie
Want jy is wat ek wil hê
Ek het so lank na jou verlang
As my hart net kan genees
Want as liefde jou kon red
Was jy nog hier gewees
As trane 'n weg kon maak
Waar die hartseer begin
Sou ek gaan tot in die Hemel
Om jou weer terug te bring
Sonder jou is ek verlore
Het ek dit ooit verdien
Maar as die Here ons een vir een kom haal
Sal ons mekaar eendag weer sien
Ek was nog altyd lief vir jou
En weet ek is nogsteeds
In my hart is daar 'n plek vir jou
Wat vir altyd daar sal wees
Wat vir altyd daar sal wees
As trane 'n weg kon maak
Waar die hartseer begin
Sou ek gaan tot in die Hemel
Om jou weer terug te bring
Sonder jou is ek verlore
Het ek dit ooit verdien
Maar as die Here ons een vir een kom haal
Sal ons mekaar eendag weer sien
Sonder jou is ek verlore
Het ek dit ooit verdien
Maar as die Here ons een vir een kom haal
Sal ons mekaar eendag weer sien
Written by: Wynand Rossouw
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...