album cover
Arende
album cover
Arende è stato pubblicato il 1 gennaio 1990 da Mountain Records come parte dell'album KarooNagte
1 gennaio 1990
EtichettaMountain Records
BPM70
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

[Verse 1]
St. Helena, Ceylon
Span jou seile teen die son
En neem my terug na waar die lug
Rooi lê teen die veld se rug
[Verse 2]
Onder son en sekelmaan
Soos 'n banneling betaam
[Chorus]
O arend, waar is jy?
Sirkel hier bo my, en laat my weer die vryheid sien
Wat sluimer hier in my
Om vry te wees soos jy
Mmh, om vry te wees soos jy
[Verse 3]
St. Helena, Ceylon
Waar doringdraad sy strikke om my draai
Om vry te wees as ek net kon
Maar hoe sal net die arende kan raai
[Verse 4]
Onder ster en sekelmaan
Soos 'n banneling betaam
[Chorus]
O arend, waar is jy?
Sirkel hier bo my, en laat my weer die vryheid sien
Wat sluimer hier in my
Om vry te wees soos jy
Mmh, om vry te wees soos jy
[Chorus]
Arend, waar is jy?
Sirkel hier bo my, en laat my weer die vryheid sien
Wat sluimer hier in my
Om vry te wees soos jy
Mmh, om vry te wees soos jy
[Chorus]
Arend, waar is jy?
La-da-da-da (Sirkel hier bo my, en laat my weer die vryheid sien)
La-da-da-dee (Wat sluimer hier in my)
Om vry te wees soos jy
Om vry te wees soos jy
Om vry te wees soos jy
Om vry te wees soos jy
Written by: Coenie de Villiers
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...