album cover
Bedreig
71
Rock
Bedreig è stato pubblicato il 1 giugno 2008 da RPT Records come parte dell'album Net Om Die Geraas In Te Asem
album cover
Data di uscita1 giugno 2008
EtichettaRPT Records
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia
BPM

Crediti

PERFORMING ARTISTS
Ef-El
Ef-El
Performer
COMPOSITION & LYRICS
H Brands
H Brands
Songwriter

Testi

Ek wil hier uitkom
In 'n plek met hout waar my voete aan die vloer kan vassit
Met rook in die lug
Met ligte wat my oë verblind
En dis hier waar ek wil wegraak
Net soos my selfrespek
En dis hier waar ek wil wegraak
Net soos my selfrespek
So, hoekom voel ek so bedreig?
Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt
Hierdie skade gaan my inhaal
Hierdie skade gaan my inhaal
Is daar nog tyd vir 'n ander patroon?
So, vanaand vat ek jou realiteit
Onder leiding van die demoon
En dis hier waar ek wil wegraak
Net soos my selfrespek
En dis hier waar ek wil wegraak
Net soos my selfrespek
So, hoekom voel ek so bedreig?
Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt
Hierdie skade gaan my inhaal
Hierdie skade gaan my inhaal
So, hoekom voel ek so bedreig?
Ek neem aan dat ek altyd in jou stof sal byt
Hierdie skade gaan my inhaal
Hierdie skade gaan my inhaal
Written by: H Brands
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...