album cover
Trapsgewys
album cover
Trapsgewys è stato pubblicato il 1 agosto 2009 da Mountain Records come parte dell'album Amper Alleen
1 agosto 2009
EtichettaMountain Records
BPM
Melodicità
Acousticità
Valence
Ballabilità
Energia

Testi

Teerheid is 'n vlinder
'n papillon d'amour:
Vervlietend nes 'n blomgeur
Ontwykend soos toujours
Jou hartsog is robyne -
'n vuur gevang in glas:
Dit smeul nes ou ballades
Soos kole onder as
Jou wreedheid is 'n springmes
Geslepe en presies
Ontwerp na jou behoeftes
Verseker teen verlies
Jou kilheid is 'n yspriem
Wat lig breek soos kristal
En breek tot lig versplinter
En swart word in sy val
(herhaal vers 3 en vers 1)
Written by: Coenie de Villiers, Hennie Aucamp
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...